top of page

Acerca de

370600448_831090938714710_7151912526687135067_n.jpg

SHOW 2023 - Simply Ballet 2

"Hierdie 2 ballet juffrouens. Sjoe. Wat kan ek se van julle? Julle is amazing. Julle het my pop se ballet na n heel ander vlak gevat, en daarvoor is ons ewig dankbaar! Die liefde wat julle vir elke liewe ballerina het, is net so mooi. Beste besluit ooit om na Marna Bolt Ballet School oor te skuif!!!!" Melissa van Wyk

bottom of page